Die Albino-Springbokkie

In die Matzikama-streek is daar een albino-springbokkie te vinde by die Maskam Brouery. Die bokkie is uitheems hier in die Wes-Kaap en word gesien as ’n baie besonderse dier omdat dit amper net soos die hedendaagse springbok lyk, maar nie oor dieselfde territoriale neigings en habitatsvoorkeure beskik nie. Gewoonlik leef hulle in ’n habitat waar droogte plaasvind en spring grasieus deur die lug wanneer hulle beweeg.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?