Dans en drama opvoering

Op Donderdag, 1 Junie 2017, bied die dans en drama-leerders van Hoërskool Vredendal, in samewerking met die professionele Garage, ‘n Dans en Drama-aand aan. Hoërskool Vredendal nooi u uit om die aand saam met ons te kom geniet. Sien die aangehegde dokument vir meer inligting rondom ‘Dans van die Dors Siel’.

Kaartjies word teen R60.00 by Hoërskool Vredendal verkoop en ook deur die dans en drama leerders. Die werke wat opgevoer word, is streng gekeur en beloof om ’n van hoë gehalte te wees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?