Cell HR Repair

Cell HR Repairs, wat in Februarie verlede jaar in die Maskam Mall oopgemaak het, is ’n winkel wat vir jou daaglikse elektroniese behoeftes en herstelwerk voorsiening maak. Cell HR Repairs bied hersteldienste vir selfone, skootrekenaars en tablette.

Cell HR Repair bied ook ’n verskeidenheid musiekinstrumente soos klawerborde, kitare, stereo’s en luidsprekers, motor-klankstelsels, versterkers, oorfone en radio’s.

Daar is ook ’n wye verskeidenheid elektroniewe toerusting waaruit jy kan kies. Daar is selfoon- en skootrekenaar-laaiers, geheue-kaarte, skermbeskermers, slim horlosies, digitale horlosies.
Maak seker dat jy Cell HR Repairs besoek om u produkte teen bekostigbare pryse te herstel.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?