Burgemeester motiveer en moedig jeug aan

Die burgermeester, Rhenda Stephan, en raadslede Willem Loff, Mariana Carosini en Yolande Cloete het verlede Vrydag die IETI en Better Best College op Vredendal besoek waar sowat 250 jeugdiges hulself bekwaam as motor- en dieselwerktuigkundiges en sweisers. Woorde van motivering en aanmoediging verrig wondere. Hulle is trots op die jeug wat hulself bemagtig.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?