Biefstuk-ete by Idma@Kapel

Op Vrydag, 5 Mei, hou Idma@Kapel ’n biefstuk-ete wat dien as fondsinsameling vir die NG kerk-basaar op 6 Mei op Klawer. Die ete begin tussen 19:00 – 19:30. Kaartjies is beskikbaar teen R130 per persoon.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?