Vakante betrekking

Kekkelbekkies op Lutzville het ’n voltydse pos beskikbaar vir 5 dae ’n week.

Die minimum vereistes is:

  • ECD Level 3 (minimum)
  • Noodhulp-diploma
  • Eie vervoer
  • Ondervinding in nasorg

Aansoeke kan per e-pos aan florraine336@gmail.com gestuur word. Die sluitingsdatum vir hierdie pos is op 8 Desember 2017.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?