Uitkyk Primêr betrekking

Uitkyk Primêr op Lutzville benodig die hulp van ’n onderwyser vir die intersen fase wat Wiskunde vir graad 6 tot graad 7 kan aanbied.

Die tydperk van hierdie pos strek van 1 Januarie 2018 tot 30 Junie 2018. Dit is ’n kontrakpos, maar kan voltyds word.

Buitemuurse aktiwiteite is verpligtend. Beurshouers en eerstejaar-onderwysers kry voorkeur.

Stuur jou volledige CV aan:
Die Prinsipaal, Posbus 87, Lutzville, 8165
E-pos: uitkykprimaryschool@gmail.com
Faks: 027 217 2420

Die sluitingsdatum vir hierdie pos is op 27 November teen 14:00. Vir enige navrae, kontak 027 217 1080.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?