Graad R-betrekking

Vergenoeg Primêr, geleë op Vredendal-Noord, benodig die hulp van ’n Graad R-opvoeder van 1 Januarie 2018.

Die volgende vereistes word verwag van die kandidaat:

  • Rekenaarvaardigheid
  • Vlak 5 en hoër (NQF)
  • Kennis van Curriculum Assessment Policy Statements (CAPS)-opleiding

Die sluitingsdatum vir die betrekking isop Dinsdag, 31 Oktober om 12:00.

’n CV met aansoekbrief kan gefaks word na 087 942 3344 of e-pos dit na vergenoegps@gmail.com.

Indien jy geen terugvoering binne die 2 weke na die sluitingsdatum ontvang nie, was jou aansoek onsuksesvol.

Vir meer inligting of vir enige navrae kontak die skoolhoof by 027 213 2232.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?