Benodig: Intern by ‘n op en wakker digitale bemarkingsfirma

Vredendal

Internskap

Stel jy belang in digitale media? Wil jy graag by ‘n bemarkingsfirma werk waar daar hope energie is en wat ‘n puik kliëntelys het.
Ons benodig die dienste van ‘n jong tweetalige skoolverlater of universiteit-gegradueerde om by ons span op Vredendal aan te sluit. Vorige ondervinding is nie noodsaaklik nie.

Take:
Algemene kantoortake
Help met navrae
Elektroniese laai van inhoud
Administratiewe steun

Indien jy van sosiale media hou en graag by die span wil aansluit, stuur asseblief ‘n e-pos aan kelvin@lumico.co.za met ‘n dekbrief en jou CV aangeheg.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2018. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?