Bespaar water

Gister was dit Wêreldwaterdag. Dit is een van die mees belangrikste bewusmakingsveldtogte in die wêreld veral omdat Suid-Afrika tans ’n watertekort ondervind.

Dit is baie belangrik dat ons as Matzikama-gemeenskap hierdie veldtog moet gehoorsaam en dat ons water moet bespaar. Moedig mekaar aan om water spaarsamig te gebruik, jy kan ’n groot verskil maak en so ook ander motiveer om dieselfde te doen.

Die wêreld sal soveel beter wees as ons saamstaan en ons deel doen om water te bespaar.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?