Belangrike datums van Vergenoeg Primêr

Vergenoeg Primêr, wat geleë is op Vredendal-Noord, het die volgende belangrike datums wat met die leerders en ouers gedeel word:

  • 9 Oktober – Skole heropen
  • 10 Oktober – Sistemiese toetse vir graad 3 en graad 6
  • 12 Oktober – Oueraand
  • 19 Oktober – Begrotingvergadering
  • 3 November – Atletiek-interskole
  • 4 November – Gospelkonsert
  • 8 November – Diploma-aand vir Graad R
  • 9 November – Diploma-aand vir graad 1 tot 7
  • 11 November – Tiende verjaarsdagviering
  • 13 November – Eksamen
  • 6 Desember – Skole sluit

Die skool se personeel verlang ook dat alle leerders van volgende kwartaal elke Donderdag hul sportdrag aantrek (blou hemp en broekie). Die sportdrag is te koop by die skool en die personeel moedig alle ouers aan om die sportdrag te koop.

 

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?