Andries Baard gaan groot met krieket

Andries Baard is ’n leerder van Nouveau-kollege en hy is gekies vir vanjaar se o.13-NWB-krieketspan. Die skool en leerders wens hom geluk en is ontsettend trots op hom. Baie geluk Andries met hierdie wonderlike prestasie.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017. Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?