AGS kerk reik uit na gemeenskap

Vanrhynsdorp se AGS kerk het op 29 Januarie ’n sangaand op Lutzville gehou waar talle mense bymekaargekom het om die Woord van God deur sang te verkondig. Die aand was ’n reuse-sukses en besoekers het dit terdeë geniet. Die kerk beoog om komende naweek ’n soortgelyke aand te hou – dié keer op Vanrhynsdorp – en nooi almal om dit by te woon.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2017 . Digitale projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?